image image image
Thabazimbi Wildsfees Die jaarlikse Thabazimbi Wildsfees vind hierdie jaar plaas op 27 en 28 April en besoekers kan staatmaak op ‘n aksie-belaaide familie naweek by Thaba Park in Thabazimbi.
4x4 Modderritte Thabazimbi Wildsfees bied baie aan om te doen, vir die hele naweek. Genots aktiviteite sluit in: die amptlike potjie kos kompetiese, 4x4 modderritte, ‘n berugte wildsbokafslag kompetiesie, helikopter rite en baie meer vermaak vir die kinders.
Wildsbok-slag Kompetisie Thabazimbi, die bekende bos vir jag tyd gaan hierdie jaar weer die populere wildsbok-slag kompetiesie aanbied. Die sal plaasvind die Saterdag

Welkom by die Thabazimbi Wildsfees

Kom geniet graag weer die tradisionele wildsfees stalletjies met 'n 4x4 uitstalling, 'n wildsveiling, jagpakkete, bokslag- en bokdrol spoeg kompetisie. Hierdie jaar sal daar ook 'n Pro-Amm skiet kompetisie aangebied word deur PMP. 

Die dames kan uit sien na die kos en spesery tentoonstelling en die klerasie en juweliersware verkope. Laastens sal daar weer lekker aktiwiteite wees vir die kinders, soos waterballe, mallemeules en verfbal.

Vir stalletjie aansoeke en meer inligting oor vermaak, kontak asb vir Michelle Swart by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of skakel tussen besigheids ure by 012 326 0560.

 
facebook

ticketbreak_geel
aansoekvorm_button_geel

Media Vennote


tydskrif-logo-22Apr08_SA-jahilltopclearmarkticketbreak